Traliewerk teen vensters en deure is niks nuuts nie, veral nie hier in Suid-Afrika nie, maar daar is geen rede hoekom dit nie stylvol gedoen kan word nie. Kom ons beloer 7 voorbeelde van moderne sekuriteitsdeure en kyk ‘n bietjie hoe kreatief en stylvol metaal aangewend kan word…
Van die buitekant na binne, kom ons bekyk 20 voorbeelde van houtmeubels vir jou huis.